Dokument uit die Kaapse Argief met die handtekening van Jan van Riebeeck. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die gat, veroorsaak deur die dinamietontploffing (westelike rigting), te Maraisburg, 19 Februarie 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Korps van die Staatsartillerie, Oranje-Vrystaat. Telegrafiste, heliografiste en artilleriste onder bevel van luit. Baay - kommando van genl. Olivier - buite Colesberg CollectieZuid-Afrika in beeld