Die slag van Colenso: generaal Clery en sy staf verken die boerestellings, 15 Desember 1899. CollectionSouth Africa in pictures
Onbegrawe Engelse soldate op die slagveld van Spioenkop, 10 dae na die slag CollectionSouth Africa in pictures
West Straat, Durban, ca. 1880. Koch & Co. kantore op die by X. NB: Sien die Kochversameling in die NZAV-argief CollectionSouth Africa in pictures
Aanplant van suikerriet op 'n Bantoetrustplaas in die Umlazidistrik, Natal CollectionSouth Africa in pictures
Gezicht op de Laingsnek vanuit het Zuiden. Gedenkplaat slachtveld Laingsnek. CollectionSouth Africa in pictures
Gesig op 'n straat in Blok F (7), in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, waar ds. van Belkum gewoon het. CollectionSouth Africa in pictures
Feestelijke opening van die spoorweg tussen Durban en Charlestown op 7-11 April 1891. Voor die goewermentshuis in Pietermaritzburg. Name op die foto. CollectionSouth Africa in pictures
Kantoor Nederlandse Bank van Suid-Afrika Beperk, Pietermaritzburg, Natal CollectionSouth Africa in pictures