Pres. M.T. Steyn, eggenote en kinders op die stasie te Reichenhall, in 1903 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vrystaatse volksraadslede onder die regering van president Steyn, ongeveer 1896 CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: stoet kom by die Vrouemonument aan. Burgers onder aanvoering van genl. Hattingh CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en pres. Steyn met die vlae en wapens van die ZAR en die OVS CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T, Steyn kom by die hotel Pays Bas in Utrecht aan EN Pres. M.T. Steyn en sy dogters ry in 'n koets deur Utrecht. CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Aankoms van die begrafnisstoet by die Vrouemonument CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Vroue van Suid-Afrika lê blomme op die kis CollectieZuid-Afrika in beeld