Versameling van sout op die soutpanne agt myl ten noorde van Swakopmund, Suidwes-Afrika (Namibië), 1954 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tentoonstelling met die paviljoen van die Kommissie vir die Nederlands-Zuid-Afrikaanse handel CollectieZuid-Afrika in beeld
Gesmelte yster vloei uit 'n hoogoond in 'n warm metaal-gietpan, Yskorwerke, Pretoria CollectieZuid-Afrika in beeld
Suid-Afrikaanse velle vir die uitvoermark: velle word by 'n Suid-Afrikaanse hawe nagesien voordat hulle vir uitvoer na die V.S.A. gebaal word. CollectieZuid-Afrika in beeld
The Copper Industry in South Africa. Molten copper is poured into moulds. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nederlands monsterkamer in Johannesburg. Stuwal in die Vaalrivier by Parys CollectieZuid-Afrika in beeld
Motorfabriek, Port Elizabeth: kleiner deeltjies word in die finale stadium aan 'n motor gesit in die fabriek CollectieZuid-Afrika in beeld
Uraan. Filterkerse gebruik in die gedeeltelike ontwatering van uraanpresipitaat in die finale stadium van die ekstraksieproses CollectieZuid-Afrika in beeld
Hepworths Klerewinkel, aangekoop deur Hillhorst en Van Schaik, Pretoria 1914 CollectieZuid-Afrika in beeld