Britse geskutstelling met bedekkende infanterie loopgraaf in die voorterrein by Elandslaagte, 21 Oktober 1899 CollectieZuid-Afrika in beeld
Burgers ontvang hulle rantsoene van die kommisaraat magasyn nr. 3 in die Merebank konsentrasiekamp in Natal, April 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die slag van Colenso: generaal Clery en sy staf verken die boerestellings, 15 Desember 1899. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die uitdelingskomitee in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Aanplant van suikerriet op 'n Bantoetrustplaas in die Umlazidistrik, Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
Boere slaags by Chively, November 1899. Vlgs. die publikasie "Port Natal" deur J.Malherbe is genl. Louis Botha 7de van regs op die foto. CollectieZuid-Afrika in beeld
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectieZuid-Afrika in beeld