Kranslegging op die graf van pres. Steyn aan die voet van die Vrouemonument in Bloemfontein CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T. Steyn op villa "Ten Vijver". Lg. behorende aan mnr. Kröller. CollectieZuid-Afrika in beeld
President Kruger en Steyn onderhandel met genl. Sir Evelyn Wood op O'Neil se plaas, laingsnek op 14 Maart 1881 CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. en Mev. M.T. Steyn te Dordrecht. Op die agtergrond 'n skildery met o.a. genl. L. Botha daarop CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. en mev. M.T. Steyn besoek die Zuid-Afrikaanse Museum te Dordrecht in 1904. CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein. a) Verteenwoordigers van Jong Zuid-Afrika te voet in die stoet EN b) Wa met leerlinge van die laer en hoërskole vir meisies CollectieZuid-Afrika in beeld
Geskenk by die 25-jarige huweliksherdenking van pres. en mev. M.T. Steyn, van Nederlanders, 10 Maart 1912 - twee silwer 5-armige kersligte en 'n vrugtemandjie CollectieZuid-Afrika in beeld
"Onze Rust" huis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein EN Gedeelte van die sitkamer van "Onze Rust" CollectieZuid-Afrika in beeld
Jan de Ruiter, agterryer van pres. M.T. Steyn, wat die president by Reitz gered het in Julie 1901 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vernaamste staatsleiers en leërhoofde uit die Engels - Suid-Afrikaanse oorlog 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. Kruger en pres. Steyn hou hulle bekende toesprake, Markhuis Kroonstad, na die inneming van Bloemfontein, Maart 1900. CollectieZuid-Afrika in beeld
Groepsfoto: v.l.n.r.Louis Botha, Genl Joubert, J.W. Wolmarans, Dr. Celliers, A. Fisher, Colin Steyn, President Steyn CollectieZuid-Afrika in beeld
Deelnemers van die vierde Dietse studiereis besoek Deventer. Standbeeld van pres. Steyn, Desember 1937 CollectieZuid-Afrika in beeld
Vermoedelik die maquette van die kop van die pres. Steyn standbeeld te Deventer CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T. Steyn en sy vrou in 1903 te Reichen Hall op die Quai de Clarins CollectieZuid-Afrika in beeld
Pres. M.T. Steyn, pres. F.W. Reitz, pres. S.J.P. Kruger, genl. J.H. de la Rey, en genl. C.R. de wet, almal gebore in die maand Oktober CollectieZuid-Afrika in beeld
Die hoofbestuur van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, 1909 CollectieZuid-Afrika in beeld
Tentoonstelling ter gelegenheid van die pres. M.T. Steyn hulde in die Openbare Leessaal, Deventer, 16 Desember 1935 CollectieZuid-Afrika in beeld
Begrafnis van pres. M.T. Steyn te Bloemfontein: Genl. Louis Botha hou 'n toespraak by die graf CollectieZuid-Afrika in beeld