Handgeborduurde swart satyn voorskoot, mantel en lyfie van Voortrekkervroue CollectionSouth Africa in pictures
Graf van Piet Retief en die 70 vermoorde burgers, 6 Februarie 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Gevangenisstokke, waarin Samuel Beningfields, G.G. Cato te Pietermaritzburg tydens die onluste te Congella, Port Natal in 1842 deur die Voortrekkers vasgemaak is CollectionSouth Africa in pictures
Gedenkteken te Bloukrans, opgerig ter nagedachtenis van die vermoorde Voortrekkers, 17 Februarie 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Een groep Voortrekkervrouwen op de kermis te Hobhouse, Oranje-Vrijstaat CollectionSouth Africa in pictures
Die graf van Piet Retief en die vermoorde Voortrekkers, 17 Februarie 1838 CollectionSouth Africa in pictures
Voortrekkerkalender tans in versameling van Transvaal-Museum, Pretoria. CollectionSouth Africa in pictures
Onderbaadjies van sy, satyn en fluweel van Voortrekkers. Middel bo: Trou onderbaadjie van Sarel Celliers. Onderste: Onderbaadjie van Kommdt.-genl. H.W.J. Pretorius CollectionSouth Africa in pictures
'n Versameling Statenbybels, kommentare, psalm- en gesangboeke deur die Voortrekkers gebruik tydens die Groot Trek CollectionSouth Africa in pictures
Nageslag van Johanna van der Merwe, een van die twee oorlewende vroue van die moord van Bloukrans op 17 Februarie 1838. Foto geneem by die herbegrafenis van haar stoflike oorskot op Rouxville by die geleentheid van die besoek van die Ossewatrek 1938. Haar twee seuns Martinus Delport en Hendrik Delport sit derde en vierde van links voor. CollectionSouth Africa in pictures
Myles Bourke van Pretoria as Piet Retief in die film oor die Voortrekkers CollectionSouth Africa in pictures
Margaretha Louisa Joubert [gebore Retief], suster van Piet Retief en van haar kinders en kleinkinders. [foto van Februarie 1883] CollectionSouth Africa in pictures
Man en vrou in Voortrekkerdrag, by geleentheid van die Voortrekkereeufees 1938 CollectionSouth Africa in pictures