Die oudste Raadsaal in Bloemfontein - deur die Nederlandse Vereniging gerestoureer CollectieZuid-Afrika in beeld
Ses foto's van plekke in Pretoria. Burgerspark. Raadsaal. Woonhuis van pres. Kruger. Ossewa. Pres. Kruger voor sy huis. Dopperkerk. CollectieZuid-Afrika in beeld
Nagmaal uit die lewe van die Voortrekkers - 'n muurskildery deur mev. Joyce Oldbrown, in die kantoor van die Eerste Minister, Parlementsgebou, Kaapstad CollectieZuid-Afrika in beeld
Oude Parlementsgebou te Kaapstad (The Old Cape House van R. Kiplin, 1918) op 21 februarie 1892 deur brand verwoes. CollectieZuid-Afrika in beeld
Die derde Raadsaal met die standbeeld van pres. Brand EN Teologiese Skool te Potchefstroom CollectieZuid-Afrika in beeld
Derde Raadsaal in Bloemfontein ( dateer uit einde 19de eeu). Zetel van NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum). Foto anno 1995 CollectieZuid-Afrika in beeld
Hoek van Kerkplein met die Grand Hotel en die Raadsaal op die agtergrond CollectieZuid-Afrika in beeld