Onderbaadjies van sy, satyn en fluweel van Voortrekkers. Middel bo: Trou onderbaadjie van Sarel Celliers. Onderste: Onderbaadjie van Kommdt.-genl. H.W.J. Pretorius CollectieZuid-Afrika in beeld
Voortrekkerkalender tans in versameling van Transvaal-Museum, Pretoria. CollectieZuid-Afrika in beeld
Afrikaanse vroue in Voortrekkerdrag by die Eeufeesviering te Dingaanstat, Februarie l938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die graf van Piet Retief en die vermoorde Voortrekkers, 17 Februarie 1838 CollectieZuid-Afrika in beeld
Een groep Voortrekkervrouwen op de kermis te Hobhouse, Oranje-Vrijstaat CollectieZuid-Afrika in beeld
Gedenkteken te Bloukrans, opgerig ter nagedachtenis van die vermoorde Voortrekkers, 17 Februarie 1838 CollectieZuid-Afrika in beeld
Gevangenisstokke, waarin Samuel Beningfields, G.G. Cato te Pietermaritzburg tydens die onluste te Congella, Port Natal in 1842 deur die Voortrekkers vasgemaak is CollectieZuid-Afrika in beeld
Handgeborduurde swart satyn voorskoot, mantel en lyfie van Voortrekkervroue CollectieZuid-Afrika in beeld
Man en vrou in Voortrekkerdrag, by geleentheid van die Voortrekkereeufees 1938 CollectieZuid-Afrika in beeld
Margaretha Louisa Joubert [gebore Retief], suster van Piet Retief en van haar kinders en kleinkinders. [foto van Februarie 1883] CollectieZuid-Afrika in beeld
Myles Bourke van Pretoria as Piet Retief in die film oor die Voortrekkers CollectieZuid-Afrika in beeld
Nageslag van Johanna van der Merwe, een van die twee oorlewende vroue van die moord van Bloukrans op 17 Februarie 1838. Foto geneem by die herbegrafenis van haar stoflike oorskot op Rouxville by die geleentheid van die besoek van die Ossewatrek 1938. Haar twee seuns Martinus Delport en Hendrik Delport sit derde en vierde van links voor. CollectieZuid-Afrika in beeld
'n Versameling Statenbybels, kommentare, psalm- en gesangboeke deur die Voortrekkers gebruik tydens die Groot Trek CollectieZuid-Afrika in beeld