Vroue mandjiewerkers op die landboutentoonstelling by Umlazi, Adams-sending, Natal CollectieZuid-Afrika in beeld
Bokke in die Tugela Pont distrik van Natal, naby die grens van Zoeloeland CollectieZuid-Afrika in beeld
Genl. Piet Joubert en van sy mense by die ontbyt te Newcastle. Links van Joubert sy seun en voor dié 'n predikant. CollectieZuid-Afrika in beeld
Heuwels deur die Boere ingeneem. Generaal Meyer se kamp links op foto, naby Colenso. CollectieZuid-Afrika in beeld
Boere slaags by Chively, November 1899. Vlgs. die publikasie "Port Natal" deur J.Malherbe is genl. Louis Botha 7de van regs op die foto. CollectieZuid-Afrika in beeld
Burgers ontvang hulle rantsoene van die kommisaraat magasyn nr. 3 in die Merebank konsentrasiekamp in Natal, April 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Die uitdelingskomitee in die konsentrasiekamp by Merebank in Natal, 1902 CollectieZuid-Afrika in beeld
Natalse spoorweg - gesig op een van die uitgrawings waar 'n grondverskuiwing plaasgevind het. By een van die pilare staan mnr. J.A. Smink, distriks-ingenieur en oud-NZASM amptenaar CollectieZuid-Afrika in beeld
Gedeelte van die Natalse spoorweg by Pietermaritzburg waar 'n val van 1485 voet voorkom by 'n afstand van 11 myl CollectieZuid-Afrika in beeld